Bruikhure

1234
Across
  1. 2. Inspekteer die bruikhuurooreenkoms om te bepaal of dit aan een van die voorwaardes volgens IAS17 voldoen vir oordrag van risiko’s en voordele wat met eienaarskap verband hou aan die huurder
  2. 4. Verkry die grootboekrekening waar bedryfshure teboekgestel word en deur inspeksie van ondersteunende dokumentasie en navraag bepaal of enige bedryfshure gekapitaliseer behoort te word
Down
  1. 1. Volg kapitaalgedeelte en rente gedeelte van bruikhuurbetalings na die onderskeie grootboekrekeninge om te bepaal of dit rekeningkundige korrek verantwoord is
  2. 3. Heruitvoer van die wiskundige berekeninge vir bepaling van die korttermyngedeelte van verpligting en vergelyk met klassifikasie in finansiële state