Across
- 4. Die eerste sondeval het hier plaasgevind.
- 6. Hulle glo een dinge het uit 'n ander een ontwikkel en dat als toevallig ontstaan het.
- 9. Die mens se ___ is die diepste getref.
- 10. Die aanvoerder van God se leër.
Down
- 1. Droogtes, misoeste ens is gevolge van die ___ in die skepping.
- 2. God is genadig en stuur vir ons Sy ___ om vir ons sonde te sterf.
- 3. Sonde is altyd verset en ___ teen God.
- 5. Sonde verdien die ewige ____.
- 7. Dit beteken om iets uit niks te maak.
- 8. Dit is sonde van die voorvaders.
