Across
- 1. Hulle het 'n kosbare ___ verkry deur die geregtigheid van Jesus Christus.
- 9. Wat moet by die godsvrug gevoeg word?
- 11. Onse God en Saligmaker (2 woorde aanmekaargeskryf)
- 14. Geen profesie is ooit deur die ___ van 'n mens voortgebring nie.
- 15. Van wie het Hy eer en heerlikheid ontvang?
- 16. As al die goeie dinge aanwesig is en toeneem, laat dit julle nie ___ of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie.
- 18. Die profesie word hierdeur gedrywe (2 woorde aanmekaar)
- 20. Hulle moet ag gee op die profetiese boek soos 'n ___ wat in 'n donker plek skyn.
- 21. Wat moet by selfbeheersing gevoeg word?
- 25. By die kennis die ____.
Down
- 2. Wat het hulle NIE nagevolg toe hulle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie...
- 3. Die een by wie al die dinge nie aanwesig is nie, het die reiniging van sy ___ vergeet.
- 4. Petrus beskou dit as reg, solank as wat hy in hierdie ___ is, om hulle deur herinnering op te wek.
- 5. Van waar het hulle die stem gehoor toe hulle op die heilige berg was?
- 6. Wat moet by lydsaamheid gevoeg word?
- 7. Ons kan deelgenote word aan die goddelike ___ .
- 8. ...en by die deug die ___.
- 10. Sy goddelike ___ het ons alle geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien.
- 12. Waar moet die morester opgaan?
- 13. Mag ___ en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus.
- 17. Wat moet by broederliefde gevoeg word?
- 19. Geen profesie van die Skrif is 'n saak van ___ uitlegging nie.
- 22. Dit is my geliefde ___ in wie Ek 'n welbehae het.
- 23. Die broeders moet hulself beywer om dit vas te maak.
- 24. ...met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die ___.
