Across
- 2. En die land het met ___ opgelewer in die sewe jare van oorvloed.
- 4. God het my vrugbaar gemaak in die land van my ellende.
- 5. Farao aan Josef: Jy moet oor my ___ wees, en na jou bevel moet my hele volk hulle skik.
- 7. Daar is vir Josef ___ seuns gebore.
- 8. Die koring was soveel, totdat hulle opgehou het om te tel, want dit was ___.
- 12. Die priester van On.
- 14. Toe trek Faro sy ___ van sy hand af en sit dit aan die hand van Josef.
- 15. Josef het 'n baie groot hoeveelheid ____ opgehoop.
- 16. Farao het 'n ___ ketting om Josef se hals gehang.
- 17. Sy nuwe naam by Farao was Safenat-Paneag.
- 18. Farao aan Josef: Alleen deur die ___ sal ek groter wees as jy.
- 20. Farao het vir Josef laat ry op sy ___ rytuig.
- 21. Die voedsel van die land wat ___ elke stad was, het hy daarin weggesit.
- 23. Josef het die voedsel in die ___ weggesit.
- 25. Die hele ___ het na Josef in Egipte gekom om koring te koop.
- 26. Farao aan Josef: Kyk, ek stel jou aan oor die hele ___.
Down
- 1. Josef se seun, sy naam beteken "God het my al my moeite laat vergeet en ook die hele huis van my vader.
- 3. Farao aan Josef: Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand ___ en wys soos jy nie.
- 6. Ek is Farao, maar sonder jou mag niemand sy hand of voet in die hele Egipteland ___ nie.
- 9. Farao het hierdie klere vir Josef laat aantrek,fyn ___.
- 10. Daar was ___ in al die lande, maar in die hele Egipteland was daar brood.
- 11. Daar was hongersnood in al die lande, maar in die hele Egipteland was daar ___.
- 13. Farao het haar as vrou vir Josef gegee.
- 19. Josef het al die voedsel van die ___ jare versamel wat in Egipteland gekom het.
- 22. Potifera was die priester van ___.
- 23. Die koring was soveel opgehoop soos die ___ van die see.
- 24. Josef se ouderdom toe hy voor Farao gestaan het.
