Across
- 6. Wat sal geswaai word in sy stede?
- 9. Hy is die ___ in jou midde.
- 11. Hy het die juk van hulle ____ af opgelig.
- 12. Hy sal nie na Egipteland terugkeer nie, maar ____ sal koning wees.
- 13. Hoe meer die ___ hulle geroep het, des te meer het hulle van hulle af weggeloop.
- 15. Wie het Hy leer loop?
- 16. Toe Israel 'n __ was, het Ek hom liefgehad...
- 17. Die kinders sal met siddering van die ___ aankom.
Down
- 1. Hy is God en nie 'n ___ nie.
- 2. Aan wie het hulle geoffer?
- 3. Ek sal hulle laat woon in hulle ___, spreek die Here.
- 4. Ek sal my ___ nie laat geld nie.
- 5. Hy wil hul maak soos ____.
- 7. Hy sal brul soos 'n ___.
- 8. Met wat het Hy hulle getrek?
- 10. Uit ___ het Ek my seun geroep.
- 11. Hy sal nie ___ in grimmigheid nie.
- 14. Hulle sal sidderend aankom soos 'n ___ uit die land Assur.
