Byb9 eksamen 2025

1234567891011121314
Across
  1. 3. Sadrag, Mesag en Abednego is hierin gegooi toe hulle nie voor die afgodsbeeld wou buig nie.
  2. 5. Dit beteken begin.
  3. 6. Dis die dier uit die see.
  4. 7. Die plek word in Openbaring as 'n plek van bewaring uitgebeeld.
  5. 8. Die getal 666 dui op herhaalde, maar mislukte pogings om soos ___ te wees.
  6. 11. Daniël is hierin gegooi toe hy nie wou ophou bid tot God nie.
  7. 12. Die volmaakte getal
  8. 14. Die betekenis van omega.
Down
  1. 1. Na wie verwys die draak in Openbaring?
  2. 2. Hierdie ryk word verteenwoordig in die leeu met arendsvlerke.
  3. 4. Groep mense wat gelowe vermeng het om almal tevrede te stel.
  4. 9. Na wie verwys die lydende Kneg in Jesaja?
  5. 10. Hierdie dier in Daniël se visioen, met vier vlerke en vier koppe, het die Grieke verteenwoordig.
  6. 11. Hy is waardig om die seëls oop te maak.
  7. 13. Na wie verwys die vrou in Openbaring?