Across
- 3. watter wyn was in oorvloed
- 6. In watter vesting was koning Ahasveros se troon?
- 7. die hoë beamtes moes na elkeen se _ handel
- 8. Die soveelste jaar van Ahasveros se regering het hy ń maaltyd voorberei
- 9. hy het hulle uit _ bekers laat drink
- 10. Goue en _ rusbanke op die plaveisel
- 11. Het koningin Vasti na die koning gegaan.
Down
- 1. Wat aan Vasti wou die koning aan die volk wys
- 2. Hoeveel hofdienaars moes vir koningin Vasti roep
- 4. sy het ń vrouemaaltyd aangerig
- 5. Koningin Vasti moes dié dra voor die koning
- 6. op die dag was die koning se hart vrolik van die wyn
- 7. hoeveel dae lank was die maaltyd op die voorplein van die paleis
