Across
- 4. Die naam van Elkana en Hanna se seun.
- 6. Elkana en sy familie se huis is in hierdie dorp.
- 7. Hanna het belowe dat geen ___ op haar kind se hoof sal kom nie.
- 12. Hanna het die naam vir haar seun gekies want sy het hom van die Here ___.
- 14. Elkana se vrou wat baie kinders gehad het.
- 15. Die Here het Hanna se ___ toegesluit.
Down
- 1. Elkana se vrou wat kinderloos was.
- 2. Elkana aan Hanna: Ïs ek vir jou nie beter as tien ___ nie?"
- 3. Wat het Peninna herhaaldelik aan Hanna gedoen?
- 5. Hofni en Pinehas en Eli het hierdie amp beklee.
- 8. Hofni en Pinehas se pa.
- 9. Elkana was 'n ___, uit die gebergte van Efraim.
- 10. Elkana het vir Hanna 'n ____deel van die offervleis gegee.
- 11. Hanna het 'n ___ aan die Here gemaak.
- 13. Omdat Hanna saggies gebid het, het Eli gedink sy is ___.
- 16. Elkana het hier gaan offer.
