BYBELVASVRA 4

12345678910
Across
  1. 1. Wat was die naam van die maagd wat verloof was aan Josef?
  2. 4. Saggaria was ontsteld en ... het hom oorval.
  3. 6. Hoeveel jaar het Naomi en haar gesin in Moab gebly?
  4. 7. Vir wie gee Rut die kos wat sy oorgehou het?
  5. 8. Wat het gebeur met die huis wat op grond gebou is toe die vloedwater kom? Die huis het …
  6. 10. Hoeveel dissipels het Jesus uitgestuur om die Koningkryk van God te verkondig?
Down
  1. 2. Wie is saam met Paulus gevange?
  2. 3. Kinders moet aan hulle … gehoorsaam wees?
  3. 5. Paulus is nie persoonlik by die gelowiges nie,maar in …
  4. 9. Wie was ‘n geliefde medewerker en getroue dienaar van Christus?