Across
- 1. As die bruidegom nie daar is nie, moet die gaste ______.
- 6. __________ wou nie vir Jesus in hul dorp hê nie
- 7. 'n _____ moenie gebêre word of onder 'n bed gesit word nie.
- 8. Doen goed aan die wat julle ______.
- 10. 'n Boom word aan sy _____ geken in Lukas 6.
- 12. Profeet wat 84 is, 7 jaar getroud en toe 'n weduwee.
- 14. Rut en Boas se seun.
- 15. ______ het regeer toe daar 'n droogte was.
Down
- 1. Mense moet in groepe van ____ sit toe Jesus brood en visse uitdeel.
- 2. Rut en Orpa is daar gebore.
- 3. _____ maande bly Maria by Elisabet.
- 4. ________ sal met 'n onblusbare vuur brand.
- 5. 'n _____________ man word deru Jesus gesond word, maar hy mag net die priester sê hy is gesond.
- 9. ______ was by Jesus se voete terwyl Marta werk.
- 11. Jairus se dogters _______ jaar oud.
- 13. Gee brood en wyn vir Rut.
