Cherise en Daniël

123456789101112
Across
  1. 1. Die dag nommer wanneer ek jou officially gevra het
  2. 3. Waar ons eerste soen was ;)
  3. 4. Wynproe plek op die dag toe jou hand gevat het
  4. 6. Waar ons gaan trou
  5. 7. Jy is my...?
  6. 8. Movie wat ons gekyk het toe ek jou hand vat
  7. 9. Die goed wat jou lyf gepla het in Januarie
  8. 11. Die tuin waarnatoe ek jou eers op Valentine's day gevat het
  9. 12. Waar ek jou uitgevra het
Down
  1. 2. Maand wanneer jy vertrek het NL toe
  2. 4. Eetplek van ons eerste cute foto saam
  3. 5. Waar die huis is waar ek en jy mekaar beter leer ken het
  4. 10. Wat ons op Valentine's Day gedoen het