Across
- 3. ’n Gestreepte dier wat aan perde verwant is (5)
- 4. Afrika se grootste wildsbok (5)
- 6. Die vinnigste soogdier (10)
- 7. ’n Knaagdier wat ’n bietjie soos ’n kangaroe lyk (10)
Down
- 1. ’n Knorrige lid van die Groot Vyf (6)
- 2. Die wêreld se langste dier (10)
- 5. ’n Varkie wat met sy stert in die lug hardloop (8)
