Dae, maande, nommers en kleure

12345678910111213141516
Across
  1. 1. wat is die tweede dag van die week
  2. 4. in watter maand begin die winter?
  3. 6. skryf die nommer 13
  4. 10. watter kleur is die gras?
  5. 12. die seisoen na winter
  6. 14. watter kleur is 'n smurf?
  7. 15. watter kleur is 'n naartjie?
  8. 16. hoeveel is vyf en twintig maal twee?
Down
  1. 2. watter dag kom na Woensdag?
  2. 3. watter kleur is die son?
  3. 5. in watter maand is Kersfees?
  4. 7. hoeveel is 46 plus 34?
  5. 8. wat is die eerste maand van die jaar?
  6. 9. watter maand kom na April?
  7. 11. watter kleur is bloed?
  8. 13. skryf die nommer 40