Demokrasie en burgerskap

123456789101112
Across
  1. 4. Wat regverdig en korrek is volgens die wet
  2. 9. Dinge wat van mense verwag word om te doen
  3. 10. Die polisie en geregshowe waar mense verhoor word
  4. 12. ‘n Regeringstelsel in ‘n land waar almal kan stem om die leiers te verkies
Down
  1. 1. Wette wat mense se regte beskerm wat almal in die land moet gehoorsaam
  2. 2. Die tak van die regering wat vir die maak van die land se wette verantwoordelik is.
  3. 3. Die ware verhaal van iemand se lewe
  4. 5. Leiers van ‘n land wat die reëls en wette van die land maak en toepas
  5. 6. ‘n Vorm wat aan kiesers gegee word waarop hulle merk vir watter party hulle stem
  6. 7. Mense van ‘n land
  7. 8. Die dinge wat mense toegelaat word om te doen of te hê
  8. 11. Om ‘n verteenwoordiger te kies deur op ‘n stembrief te merk