Across
- 2. Los hom aan sy lot oor
- 6. Maak dit nie tussen jou oe
- 7. Die dier mag hul nie eet
- 9. Opbring van kos
- 10. Antoniem vir rein
- 12. Die moet saam jou eet en versadig word
Down
- 1. 'n Vark is dit nie
- 3. Israel is God se ....volk
- 4. Die voel mag jy nie eet
- 5. Diere met sulke kloue mag hul eet
- 6. Die bok mag hul eet
- 8. Dit mag jy nie eet nie
- 11. Bring tiendes na soveel jaar
