Deuteronomium 4 26 April Groep 2

12345678910
Across
  1. 3. Wat het die Here God verbied?
  2. 7. Wat moet ons doen met God se gebooie en voorskrifte?
  3. 8. Watter een van die drie stede was in die Woestynhoogvlakte?
  4. 9. Tot waar was die vuur toe die berg gebrand het?
  5. 10. Wat was die oorsaak vir die stikdonker?
Down
  1. 1. Hoeveel gebooie is op twee plat klippe geskryf?
  2. 2. Waaruit het die Here die volk gelei om sy volk te wees wat aan Hom behoort?
  3. 4. Die volgende elemente vorm deel van dit: die son, die maan, die sterre en enige hemelligaam.
  4. 5. Waar het die Here self uit die vuur gepraat?
  5. 6. Hoeveel stede het Moses oos van die Jordaan uitgesonder?