Across
- 3. Die kontinent waarin Suid-Afrika is
- 5. Die nuwe naam vir Transoranje
- 8. 'n Spesifieke pad wat 'n mens volg
- 9. Tydelike huise waarin hulle eers gebly het
- 10. Voorwerpe waarop hulle al hul besittings vervoer het
Down
- 1. Wat van Tregardt getuig van ’n doelgerigte leier en vredemaker?
- 2. Siekte vanaf muskiete
- 4. Daar is 52 weke in een _ _ _ _
- 6. Waar is Tregardt gebore?
- 7. Hoeveel kinders het Tregardt en sy vrou hulle gehad?
