Across
- 3. Hoeveel lyke vind Trent in die kamer?
- 5. Wie wonder Trent het die mense doodgeskiet?
- 8. Em wou weet of hierdie persoon doodgeskiet is.
- 9. Decker lyk spierwit en hy bewe. Hy ly aan ...
- 10. Hoe voel Decker toe hy die grusame toneel sien?
Down
- 1. In plaas van gif het hy hierdie in sy broek weggesteek.
- 2. Waarin Decker moet klim om uit die kamer te ontsnap.
- 4. Wie wou 'n kar vat om van die toneel te ontsnap?
- 6. By watter deur loop Trent in toe hy die bloed sien?
- 7. Waarop het die lyke gelĂȘ?
