Die H&M Raaisel

12345678910111213141516171819202122
Across
  1. 3. As jy Herman se twee gunsteling kleure meng kry jy dit
  2. 7. Dis Herman se tweede naam
  3. 8. Hulle hou van vêr vlieg en hou dan lekker vakansie
  4. 9. Herman kom van ..... af
  5. 10. Die GROOT geel blom wat Miranda se hart steel
  6. 12. As hulle "date night" hou doen hulle die gewoonlik
  7. 13. Wie dra die broek.. Soek soek..
  8. 14. Jy drink dit in jou koffie en kry dit van 'n koei en dis die bruid se rok se kleur vandag
  9. 16. Altwee drink die graag
  10. 17. Die paartjie se gunsteling kar maak
  11. 20. Die land waar Herman vir Miranda die JA woord gevra het
  12. 21. Die kleur van gras en ook Miranda se oe waarin Herman graag kyk
  13. 22. Die toughste MTB race wat Herman al gery het
Down
  1. 1. Niemand weet of dit wit met swart strepe of swart met wit strepe is
  2. 2. 1980's TV series en ook 'n stad in Texas
  3. 4. Miranda het hierdie instrument in die orkes gespeel op skool
  4. 5. Dit is hulle hond se naam en dit is ook 'n bekende koekie
  5. 6. Dit is 'n gewilde plek vir wilde diere en loop in mans se are
  6. 10. Herman se fiets "brand"
  7. 11. Die algemene Brits drankie wat ook bekend staan as moer my vrou en coke
  8. 15. Herman hou nie baie hiervan nie en jy doen dit met jou ore
  9. 18. Which came first, the chicken or the...
  10. 19. Afrikaners doen dit graag buite oor hardekool