Die Industriële Revolusie | Graad 8 | Kairos S.S.

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 5. Die nuwe enjin wat tydens die Industriële Revolusie ontwerp is
  2. 6. Waarop was die ekonomie tydens die Industriële Revolusie gebaseer?
  3. 7. Masjiene kon vinniger, goedkoper en _____ as mense werk
  4. 9. ________ is aan die begin van die Industriële Revolusie in die strate gelos waar mense gebly het
  5. 13. Groot geboue waarin goedere vervaardig is
  6. 16. Die persentasie kinders wat dood is voordat hullle vyf jaar oud geword het
  7. 17. 'n Voorbeeld van 'n bron
  8. 18. Daar was geen _______ in die myne nie
  9. 19. Wat het Brittanje gegrawe om riviere met mekaar te verbind?
  10. 20. Produksiemateriaal nog in sy natuurlike toestand
Down
  1. 1. Waar het die meeste mense voor die Industriële Revolusie gewoon?
  2. 2. Die omstandighede in die myne was onveilig en ______
  3. 3. Die huise in die stede was baie naby mekaar,klam en ___
  4. 4. 'n Natuurlike hulpbron waarvan Brittanje baie gehad het
  5. 8. Siektes wat vinnig versprei
  6. 10. Wat is gebou om dorpe met mekaar te verbind?
  7. 11. Die water tydens die Industriële Revolusie was dikwels _______
  8. 12. Hierdie groep mense het baie ryk geword uit die slawehandel
  9. 14. Revolusie beteken ________
  10. 15. Wanneer mense vanaf die platteland na dorpe en stede trek