Across
- 5. Ons afstandmodel is _____.
- 7. Die weglaatteken in bedryfs- en finansiële rekeningkunde staan vir?
- 10. Wie is die beste?
Down
- 1. Vanjaar het die _____ op 2 Mei 2024 geopen.
- 2. Fonties hou ’n geleentheid waar hulle kaas en wyn kan proe. Wat noem ons hierdie aand?
- 3. Wat is die hoogtepunt van Akademia se bemarkingskalender?
- 4. Waar is Sowel As geleë?
- 6. Waar gaan Akademia ’n satellietkampus vestig in 2026?
- 8. Ek stuur ’n ____ aan my kollega.
- 9. Die koppelteken in 10:00-11:00 staan vir?
