Die Lente

12345678910
Across
  1. 4. Mary het een van hierdie babatjie diere skooltoe gevat
  2. 5. nuwe blomme wat begin groei
  3. 8. 'n klein gogga met kolletjies op sy rooi vlerke
  4. 9. die maand wat lente hier in Suid Afrika begin.
  5. 10. nuwe takke sal heiruit groei
Down
  1. 1. nog nie padda eiers nie, maar nog nie paddas nie
  2. 2. die eerste dag van die lente
  3. 3. hierdie wese lyk soos 'n vlieënde blom
  4. 6. ‘n mens gebruik dit as jy buite in die Reën moet loop.
  5. 7. water druppels wat uit die lug val