Across
- 3. Wat woon jy vandag by?
- 7. Gerhard se regterhand in die beeskraal
- 9. Hulle nuwe tuiste
- 10. Dit wat die huwelik saam bind en hou
Down
- 1. Mardine se nooiensvan
- 2. Die nuwe sport wat Gerhard en Mardine in 2023 saam gaan aanpak
- 4. Waarheen hulle gaan vir wittebrood
- 5. Gerhard en Mardine se gesinne raak nou een groot ...
- 6. Die mense wat nou huis raak vir Mardine
- 7. Die land van melk en heuning
- 8. Gerhard se van
