Across
- 2. Rut het koring opgetel in die_______
- 3. Waar het Rut vandaan gekom?
- 7. ______belowe om nooit haar skoonma te los nie
- 8. Boas se werkers was besig om te____
- 9. Rut se skoonma
Down
- 1. Naomi het gesê sy wil teruggaan______toe
- 4. Wie het die veld besit?
- 5. Rut en BOas het_________
- 6. Rut het oorskied___________opgetel
