Across
- 1. Wat is Maxwell?
- 3. Watter kleur is die maanmonster eintlik?
- 5. Die intensiewe vorm van 'baie bang'
- 6. Wat is die silwer maanmonster eintlik?
- 8. Waarvoor het die uil geskrik?
- 9. Waar het Flossie daardie aand geslaap?
Down
- 1. Waaroor het sy gereelde nagmerries?
- 2. Wat noem Flossie die ronde patrone op Maxwell se vlerke?
- 4. Wat is Flossie?
- 7. Die vergrotende trap van 'breed' (Trappe van vergelyking)
