Across
- 3. - Mense is geskep op te _____
- 5. - God rus op die ______ dag
- 6. - In die ____ het God alles geskep
- 8. - Mak diere, _____ diere en wilde diere
Down
- 1. - God maak mense na sy ______?
- 2. - Die ____ en die aarde
- 4. - Die ligte aan die hemel maak _____ tussen dag en nag
- 7. - God beskryf alles wat hy skep so
- 9. - God maak dit op die derde dag
