Die Skilpad en sy dop.

12345678910
Across
  1. 2. Hoekom was Skilpad nie gelukkig nie?
  2. 6. Hoe het dit gevoel to dit gereën het?
  3. 7. Oor wie gaan die storie?
  4. 8. Waaruit kruip Skilpaaie nog tot vandag toe nie uit nie?
  5. 9. Wat wou die groot voël met Skilpad doen?
  6. 10. Hoekom kon skilpad nie vinnig hardloop nie? Want sy dop is te _____.
Down
  1. 1. hoe het Skilpad gevoel toe hy sien hoe vinnig al die ander diere is?
  2. 3. Waarin het Skilpad vasgehardloop?
  3. 4. Waar het Skilpad gewoon?
  4. 5. Skilpad kon net ____.