Die Slagoffer (Eveleen Castelyn)

12345678
Across
  1. 2. Watter woord sê vir ons die kind gaan die meeste van die tyd by haar ma bly?
  2. 5. Strofe een bestaan uit drie versreëls en word daarom 'n...genoem
  3. 6. Die beeldspraak in versreël 9 is...
  4. 8. Die kind gaan elke tweede...by haar pa bly.
Down
  1. 1. Die beeldspraak in versreël 11 - 12 is...
  2. 3. Die kind voel...as gevolg van haar ouers se haat.
  3. 4. Mammie en Pappie word met hoofletters geskryf, want dit is wat sy haar ouers...
  4. 7. Die slotstrofe bestaan uit vier versreëls en word daarom 'n...genoem