Die Smith's

1234567891011121314
Across
  1. 1. Es & Johnic is al soveel jaar saam
  2. 4. Johnic se troetelnaam vir die bruid
  3. 5. Die hoof strooijonker is
  4. 7. Waar Johnic haar gevra het om te trou
  5. 10. Die trou word gehou op die plaas
  6. 11. Waar Johnic grootgeword het
  7. 12. Es-Mine se troetelnaam vir Johnic
  8. 13. Es-Mine raak verlore in Johnic se _ oë
  9. 14. Die paartjie het in hierdie maand verloof geraak
Down
  1. 1. Die hoeveelheid trail running kompetisies wat hulle al saam gehardloop het
  2. 2. Es-Mine se koffie bestelling
  3. 3. Waar die paartjie ontmoet het
  4. 6. Die paartjie geniet dit om _ running saam te doen
  5. 8. Restaurant waar die eerste date was
  6. 9. Die hoof strooimeisie is
  7. 10. Waar Es-Mine grootgeword het