Across
- 1. Hulle kry weekliks R__ elk sakgeld.
- 3. Wat is vir altyd?
- 5. Die seuns moet dit gebruik om by die vlieër uit te kom.
- 7. Wie gaan kwaad wees?
- 8. Miskien het mev. Ntshona dit vir hulle.
- 9. Saam met wie het mev. Ntshona gebly toe sy jonk was.
Down
- 1. Hulle het hiermee gespeel.
- 2. Naam van die jongste broer.
- 4. Die storie leer ons om ___ te wees.
- 6. Die seuns het dit gebreek.
