Die vlieër - Michelle Friedman

123456789
Across
  1. 1. Hulle kry weekliks R__ elk sakgeld.
  2. 3. Wat is vir altyd?
  3. 5. Die seuns moet dit gebruik om by die vlieër uit te kom.
  4. 7. Wie gaan kwaad wees?
  5. 8. Miskien het mev. Ntshona dit vir hulle.
  6. 9. Saam met wie het mev. Ntshona gebly toe sy jonk was?
Down
  1. 1. Hulle het hiermee gespeel.
  2. 2. Naam van die jongste broer.
  3. 4. Die storie leer ons om ___ te wees.
  4. 6. Die seuns het dit gebreek.