Across
- 3. Daar is tussen 9000 en 10000 verskillende spesies.
- 5. Beskryf plek waar diere en plante lewe.
- 7. Kort die son vir liggaams hitte.
- 8. Ek eet net vleis.
- 9. Die dier het n rugwerwel.
- 10. Daar is n IUBN.........lys.
Down
- 1. Hy nr 1 bedreigde spesie in SA.
- 2. Wurm,Krap en Jellievis.
- 4. Maak sy eie liggaams hitte.
- 6. Hart met 4 hart kamers.
