Across
- 2. Hierdie fraanse hons word geskeer in die somer
- 4. Die reeks waaraan Lazy behoort het
- 5. Hond wat in muur vasgehardloop het
- 6. Die reeks waaraan Grannit behoort het
- 8. Staan ook as 'n sport bekend
- 9. Hierdie hond het baie kolle
- 13. Polisie hond
- 15. Hierdie hond "wys" na sy prooi
Down
- 1. Groot hond wat jy al opgepas het en wie se oe jy nie kan sien nie
- 3. Hulle hou van ys en hulle oe is verskillende kleure
- 7. Die reeks waaraan Risha behoort
- 8. Die hond in Tom & Jerry
- 10. Die reeks waaraan Prins behoort
- 11. Staan ook bekend as 'n leeu-hond
- 12. Die reeks waaraan Poplap behoort
- 14. Soort botter wat in honde se monde vassit
