Across
- 6. die vrou in die toneelstuk
- 7. Die feetjies gee vir Frits en Magda drie ____
- 8. die man in die toneelstuk
- 9. die getal wense wat die feetjies gee.
Down
- 1. Magda is ____wanneer sy die brief lees.
- 2. Die worsies verskyn op die
- 3. die plek waar die toneel afspeel
- 4. Aan die einde ___Frits en Magda mekaar.
- 5. Magdag het 'n ___in haar hand.
- 7. Frits wens vir ___om te eet.
