Across
- 2. Bruidegom se bynaam vir sy beste vriend.
- 6. Naam van bruid se pa.
- 8. Naam bruidegom se pa.
- 11. 'n Instelling elke maand.
- 12. Bruid se eerste jaar na skool.
- 14. Naam van bruidegom se kar.
- 17. Meneer en Mevrou ____
- 18. Hoeveel jaar van uitgaan voor die Groot Vraag.
- 19. Bruidegom se eerste werksplek.
- 20. Geboortedorp van die bruid.
Down
- 1. Eerste internasionale land wat bruidegom besoek het.
- 3. Geboortedorp van die bruidegom.
- 4. Waar die bruidspaar vir die eerste keer gaan skoffel het.
- 5. Bruidspaar se eerste solo trippie.
- 7. Plek waar bruidspaar verloof geraak het.
- 9. Bruid se vinkel aan haar koljander.
- 10. Waarop het die bruidspaar ontmoet?
- 13. Bruid se nooiensvan.
- 15. Waar die bruidspaar afgespreek het om mekaar te ontmoet.
- 16. Bruid se tweede jaar na skool.
