Across
- 4. Die familie wat die Diepgrawers gevange hou.
- 7. Wie het gesĂȘ Droomoog en sy familie moet die veld verlaat?
- 8. Wat wil Witstert graag doen?
- 9. Watter familie het Droomoog gehelp?
- 10. Jolig en Droomoog het op 'n ______ gery.
- 12. Droomoog se familie word die ______ genoem.
- 14. Ma _____ het Droomoog se pootjies gedokter.
Down
- 1. Die gevaarlike luiperd.
- 2. Droomoog se snorbaarde is nou _____ en nie meer soos voorheen nie.
- 3. Die rooikat se naam
- 4. In wat dra die erde water rond?
- 5. Oer-oupa
- 6. 'n Plek waar die Skoorkrappers mekaar help onthou.
- 11. Droomoog hou baie van watter meisie erd?
- 13. Droomoog se ouma se naam.
