Erik

1234567891011121314151617
Across
  1. 3. 'n Vorm wat geen hoeke het nie
  2. 5. 82+18=
  3. 7. die grootste akkedis
  4. 8. 14+6=
  5. 9. Waarmee is Jesus geslaan toe hy gekruisig is?
  6. 11. Die kleur wat ek kry as ek blou en rooi meng
  7. 13. Die land waar tannie Karlien bly
  8. 14. Die dag wat die Here die son, maan en sterre gemaak het
  9. 15. Die provinsie waarin ons bly
  10. 17. Die planeet derde van die son af
Down
  1. 1. Die grootste planeet
  2. 2. 'n tipe kar
  3. 3. Wanneer het Jesus opgestaan?
  4. 4. 'n Giftige slang
  5. 6. 11+5+14=
  6. 10. Wat is sy in engels?
  7. 12. 'n Voël wat baie vinnig hardloop
  8. 16. Die eerste mens