Across
- 3. Dit hou my lekker warm
- 5. Pynmedisyne wanneer ek nie lekker voel nie
- 7. Mamma se regterhand
- 8. Baba huil aanhoudend
- 10. Baba word hiermee gewas
- 12. Baba se stoutwees-vennoot
- 13. Baba se eerste vierwiel voertuig
- 15. Oe, eina dis seer!
- 17. Proses waar ek gebore word
- 18. Maak my bottels skoon in die mikrogolf
- 19. Belangrikste persoon in baba se lewe
Down
- 1. Word aangesmeer wanneer my doek geruil word
- 2. Ek word met hierdie item gestoom wanneer ek siek is
- 4. Hierdie item troos die baba
- 5. Ander woord vir 'n kinderdokter
- 6. Eerste rit van die hospitaal af vind hierin plaas
- 9. Baba se bederfengel
- 11. Pampers of Huggies word gesien as die gewildste
- 14. Baba word hier gebore
- 16. Tannie wat na my kyk as Mamma nie kan nie
- 20. Baba se naam
