Across
- 3. Die ... Moskee word in Istanboel aangetref.
- 4. Nederland is bekend hiervoor.
- 5. Die Kremlin is 'n groot toeriste-attraksie in hierdie stad.
- 7. Die Franse Riviera is langs die ... See.
- 9. Beroemde klok in Londen.
- 11. Bergreeks in Switserland.
- 12. Die eerste brug oor die Teems en die Wit Toring kan in hierdie stad besigtig word.
- 15. Kleinste, onafhanklike staat.
- 17. Die Parthenon is in hierdie wêreldstad geleë.
- 18. Die ... Plein word verbind met die geskiedenis van die Russiese nasie.
- 19. Konsentrasiekamp in Pole.
Down
- 1. Amptelike woning van die Koningin van Engeland.
- 2. Wedstryde tussen gladiators in Rome is hier gekyk
- 6. Stiergevegte is een van hierdie land se ikone.
- 8. Gebou om die 100-jaar herdenking van die Franse Revolusie te vier.
- 9. Hierdie stad is deur 'n muur in 'n oostelike en westelike deel geskei.
- 10. Suidelike kus van Portugal.
- 13. Bekend vir sy koekoekhorlosies.
- 14. Leunende Toring van...
- 15. Stad gebou op eilande, geen paaie.
- 16. Spaanse woord vir kasteel of fort.
