Across
- 5. Laat ons drie dagreise in die ... intrek (3:18).
- 7. Ek het 'n vreemdeling in 'n ... land geword (2:22).
- 8. Dit wat Mosheh by die doringbos gesien het (3:2).
- 9. Voordat die ... by hulle kom, het hulle al verwek (1:19).
- 10. Dit moes nie leeg wees as hulle trek nie (3:21).
- 11. Hulle moes moeilike werk doen met ... en bakstene (1:14).
- 12. Die land waarheen Mosheh gevlug het (2:15).
Down
- 1. Hy moes sy skoene uittrek want die grond was ... (3:5).
- 2. Mosheh se naam beteken: uit die ... getrek (2:10).
- 3. Dit sal vir jou 'n ... wees dat Ek jou gestuur het (3:12).
- 4. Die een wat die seuntjies in die Nyl laat gooi het (1:22).
- 6. 'n Land wat ... van melk en heuning (3:17).
- 8. Dit waaraan Elohiem gedink het toe Hy die gekerm van sy volk gehoor het (2:24).