Family

12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152
Across
  1. 2. Wat het Sharnay van geleuwe in Mozambique
  2. 3. Oupa het n tattoo gekry omdat hy in n wat was
  3. 5. Dorp met die beste kleure special
  4. 7. Die land waar in Sharnay se 'trou venue' is
  5. 12. Sport wat Chanel op skool gedoen het
  6. 13. Oom Johan se alter ego se naam
  7. 14. Wat het ons geeet daai aand in Blackpool
  8. 15. Mamma Se naam
  9. 17. Waar was Mamma gebore
  10. 24. Kar wat Oom Johan hulle gehuur het in Engeland
  11. 26. Erste worshond se naam
  12. 29. Jongste se naam
  13. 30. Die Grappie se punchline wat ons in Mozambique oor gelag het
  14. 32. Richard se gunsteling kleur
  15. 33. sport waar chanel vir Namibia Gespeel het
  16. 36. Middle kind se naam
  17. 37. Watse weird lugams deel kan Richard kank en beweeg
  18. 38. naam vir Pappa as mamma kwaad is vir pappa
  19. 39. Groen goed wat pappa altyd by hom het
  20. 43. Waar leui loop lewendig geword het
  21. 46. Sharnay het n Meesters in...
  22. 47. Wat bou ons elke Desember
  23. 49. Fillo pastry en spinasie
  24. 50. Wat het Tanie Tinkie gebreuk die een paasnaweek
  25. 51. Dorp waar mamma op Hoƫrskool was
  26. 52. Mamma se stoutse broer
Down
  1. 1. Oom Seun het a tattoo van n...
  2. 4. Atletiek item waar in pappa baie goed in was
  3. 6. Chanel Se noem naam
  4. 8. Mamma se eerste rooi ferari
  5. 9. Die land waar ons die handtekeningen gekry het van die All Blacks
  6. 10. Gunsteling swietie
  7. 11. Wat was Boeboe
  8. 14. Wat het Richard altyd stukken geval toe hy viets gery het as n kind
  9. 16. Wat het ons gaan kyk daai dag toe ons n tornado om die water gesien het
  10. 18. Die gif wat julle elke dag drink
  11. 19. Laerskool se naam waar ons as kinders was
  12. 20. Ons gesin se tweede hond se naam
  13. 21. Waar Oom Johan en Seun Bly
  14. 22. Pappa se naam
  15. 23. Die ding wat mamma gesleep het agter mamma toe mamma atletiek geoefend het
  16. 25. Wanneer kom die asdrom lorie verby
  17. 27. Die tiepe dance wat Sharnay gedoen het toe sy jonger was
  18. 28. Mamma se gunsteling past time
  19. 31. Eerste Oorsese Vakansie
  20. 34. Waar was Chanel gebore
  21. 35. Oudste Se naam
  22. 40. Dorp wat vereeuwig gevoel het om by uit te kom
  23. 41. Wat doen ons elke paasnaweek
  24. 42. Land waar vir die tweede keer on kleure verloor het op lighave
  25. 44. Mamma Se pa se naam
  26. 45. Richard se gunsteling kos
  27. 46. 5685m High
  28. 48. watse wereldbeker het Mamma en Pappa gaan kyk toe Mamma swanger was met Sharnay