Across
- 3. Soos die seeman aan die spaan, het Lukas van Rooyen die middag bo teen die voetpad agter die bietoubos ...
- 7. Point Toe die loodsboot om ... geroei kom, was die brik halfpad deur en die buiterif veilig oor.
- 8. Die een kant van Elias se gesig en nek het soos ou verdorde ... gelyk.
- 9. John Benn sê vir Lukas hy vat aan ‘n spaan soos ‘n ...
- 12. Die skip se vlae het gehys met die boodskap dat hulle ... aan die opraak is.
- 13. Die rede waarom John Benn nie die brik wil deurhelp nie, is omdat hy nie die ... vertrou nie.
Down
- 1. Lukas het niks meer ... in hom gehad vir die terugroei nie.
- 2. Lange Lukas het by die magistraat se kantoor begin om na hierdie persoon se huis te soek.
- 4. Teen die einde van Oktober het die eerste ... oorkant die meer in die sandbaaitjies gestaan.
- 5. Lukas het dit agter in sy keel geproe, want vir elke deurtrek moes hy oopmond die teue asem bly inhaal.
- 6. Hy moes skree om elke spaan na sy wil te hou en die boot weg van die rotse af en terug diepwater toe te kry.
- 10. Barta beskryf Elias se gesondheid as ...
- 11. Hulle het hom in die Kaap van die skip afgegooi en hy het te voet teruggekom.
