Fiela se kind - Hoofstuk 30

12345678910111213
Across
  1. 4. John Benn sê vir Lukas hy vat aan ‘n spaan soos ‘n ...
  2. 7. Die skip se vlae het gehys met die boodskap dat hulle ... aan die opraak is.
  3. 9. Hy moes skree om elke spaan na sy wil te hou en die boot weg van die rotse af en terug diepwater toe te kry.
  4. 10. Soos die seeman aan die spaan, het Lukas van Rooyen die middag bo teen die voetpad agter die bietoubos ...
  5. 11. Lukas het dit agter in sy keel geproe, want vir elke deurtrek moes hy oopmond die teue asem bly inhaal.
  6. 13. Lukas het by die magistraat se kantoor begin om na hierdie persoon se huis te soek.
Down
  1. 1. Lukas het niks meer ... in hom gehad vir die terugroei nie.
  2. 2. Die rede waarom John Benn nie die brik wil deurhelp nie, is omdat hy nie die ... vertrou nie.
  3. 3. Toe die loodsboot om ... geroei kom, was die brik halfpad deur en die buiterif veilig oor.
  4. 5. Barta beskryf Elias se gesondheid as ...
  5. 6. Teen die einde van Oktober het die eerste ... oorkant die meer in die sandbaaitjies gestaan.
  6. 8. Hulle het hom in die Kaap van die skip afgegooi en hy het te voet teruggekom.
  7. 12. Die een kant van Elias se gesig en nek het soos ou verdorde ... gelyk.