Across
- 2. die eienaar gebruik die besigheid se geld om vir sy vrou 'n goue horlosie te koop.
- 6. is die linkerkant van die algement grootboek
- 7. die betaling vir dinge soos handy-andy, sunlight liquid en afstoflappe.
- 9. is maandelikse verdienste.
- 10. is die eienaar se bydra om die besigheid te begin.
- 11. vir geld wat uitgegee word deur die besigheid.
- 12. vir geld wat die besigheid ontvang.
- 13. is wat gebruik word om die kliente kleingeld te gee.
- 15. inkomste vir dienste gelewer.
- 16. die betaling vir die koop van 'n skootrekenaar, drukker en handtelefoon.
- 17. dit is die besigheid se besittings.
Down
- 1. onnodige skulde en lenings.
- 3. is die eerste stap in die rekeningkundige siklus.
- 4. die aankoop van 'n tweedsehandse bakkie en motorfiets.
- 5. wanneer die bakkie ingaan om reggemaak moet word.
- 8. die koop van kwitansieboeke, penne, potlode en uitvieers.
- 11. is die regterkant van die algeent grootboek.
- 14. is weeklike betaling vir werk verrig.
