Fisiese Wetenskap, Graad 10 - Elektrisiteit

12345678910111213141516
Across
  1. 4. Weerlig is baie gevaarlik omdat een straal omtrent 30 miljoen ________ van elektrisiteit bevat (Ritter, 2019).
  2. 7. 'n Elektriese veld met lading besit elektriese ____________ energie (Alberts, et al., 2019).
  3. 10. Die totale potensiaalverskil word verdeel in ‘n ______________ (Alberts, et al., 2019).
  4. 14. 'n Resistor met groter weerstand sal ‘n groter ____________ hê in ‘n seriestroombaan (Alberts, et al., 2019).
  5. 16. 'n Stroombaan wat geen gapings of openinge, soos oop skakelaars, in die stroom het nie (Alberts, et al., 2019).
Down
  1. 1. As jy die elektriese rooster inprop om vir jou ‘n roosterbroodjie te maak, is dit ‘n voorbeeld van ‘n ____________ stroombaankomponent (Alberts, et al., 2019).
  2. 2. _________ beweeg van ‘n hoë- na ‘n laer potensiële energie en word gebruik om lading te verrig (Alberts, et al., 2019).
  3. 3. Dit is metale wat in 'n stroombaan as verbindings gebruik word om die stroom te versprei (Alberts, et al., 2019.
  4. 5. ____________Die energie wat oorgedra word tussen enige twee punte in ‘n stroombaan, per eenheidslading (Alberts, et al., 2019).
  5. 6. Elektriese potensiaalverskil oor die battery se pole wanneer geen stroom vloei nie word _________ genoem (Alberts, et al., 2019).
  6. 8. ‘n Resistor met kleiner weerstand sal ‘n groter ___________ hê in ‘n parallelle stroombaan (Alberts, et al., 2019).
  7. 9. __________________ se stroom vloei deur meer as een pad (Alberts, et al., 2019).
  8. 11. ‘n Elektriese stroom benodig ‘n ___________, geleiers en ‘n geslote stroombaan vir die stroom om te vloei (Alberts, et al., 2019.
  9. 12. Resistors is ______ geleiers (Alberts, et al., 2019.
  10. 13. Vir resistors, soos gloeilampe, om in parallel geskakel te word, word daar ‘n minimum van ______ gloeilampe/resistors benodig (Alberts, et al., 2019).
  11. 15. spanning Die EMK verander na ____________ as die stroom begin vloei (Alberts, et al., 2019).