Across
- 5. Vryheid van gevangeskap, slawerny of hardvogtige beheer.
- 8. `n stelsel waarin mense hul eie regering kies.
- 9. Ingestel op rykdom en materiële goed, eerder as godsdienstige sake.
- 11. Geld wat aan die regering betaal word. (bv. inkomste belasting, BTW)
- 13. Die verkose vergadering wat die wette van `’n land maak.
- 14. mense Gekwalifiseerde mense soos dokters, prokureurs en onderwysers.
- 16. `n Persoon wat gewoonlik op iemand anders se grond boer.
- 17. Wanneer mense op `’n wrede of onregverdige wyse behandel word.
- 21. van verligting `n Tyd toe mense meer kennis en begrip verkry het.
- 25. Vryheid van kolonie bewind en vorming van nuwe nasie.
- 26. Iemand wat skryf oor die betekenis van die lewe.
- 27. Die strukture en mense wat die land bestuur en regeer.
- 29. Om broederlike liefde vir jou medemens te hê.
- 30. Monargie. Heerskappy van `’n koning of koningin wat die amp erf en absolute mag het.
Down
- 1. Wanneer geld opgeraak het.
- 2. Die bedrag wat betaalbaar is op geleende geld.
- 3. `n Voordeel wat een groep het as gevolg van hul rang of amp.
- 4. Klein veranderings maak om die stelsel te verbeter.
- 6. Volgens verdienste.
- 7. Grondwet, `n stel reëls oor hoe `n land regeer moet word.
- 10. Om gelyk te wees ongeag ras, godsdiens, maatskaplike klas, geslag ens.
- 12. `n Woord wat gebruik word om iemand se rang of amp te toon.
- 15. Mense met maatskaplike rang (bv. met die “Lord” or “Lady”)
- 18. Verandering.
- 19. Belasting van een tiende van jaarlikse inkomste of opbrengste.
- 20. Elders woon omdat jy uit jou geboorteland verban is.
- 22. Godsdienstige leiers wat vir die kerk gewerk het. (Bv. biskoppe en priesters)
- 23. `n Boek of stel boeke wat feite aan `n wye reeks onderwerpe bevat.
- 24. `n Kort frase wat die doelwitte van veldtog opsom.
- 28. Totaal, algeheel, soos die mag van diktator.
