Gedig terme

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 3. Vyf versreëls
  2. 4. Een versreël loop oor in 'n volgende versreël sonder dat daar leestekens gebruik word.
  3. 5. Drie versreëls
  4. 7. (" ") Om iemand se direkte woorde aan te dui
  5. 10. Twee dinge word met mekaar vergelyk met die woorde soos net, net soos
  6. 13. Kom aan die einde van 'n vraagsin
  7. 15. (...) Laat die leser wonder wat verder gaan gebeur
  8. 17. Wanneer die teenoorgestelde gese word as wat bedoel word
  9. 18. Veertien versreëls
  10. 19. Gebruik een ding om 'n ander soortgelyke ding te beskryf
Down
  1. 1. Die herhaling van klinkers
  2. 2. Menslike eienskappe woord aan diere en voorwerpe gegee
  3. 3. Dit is wanneer klanke in woorde geskryf word
  4. 6. Vier versreëls
  5. 8. Kom aan die einde van 'n uitroepsin
  6. 9. Die herhaling van konsonante
  7. 11. Twee versreëls
  8. 12. Woorde wat verskil wanneer idees,mense, dinge of situasies vergelyk word
  9. 14. 'n Woord of 'n versreël staan alleen.
  10. 16. Ses versreëls
  11. 20. Agt versreëls