Geloofs Helde

1234567
Across
  1. 1. Die man wat, ondanks die boosheid van sy tyd, deur sy gehoorsaamheid aan God die aarde en die lewende wesens daarin gered het. (Genesis 6-9)
  2. 3. Die vrou wat in haar late ouderdom geboorte gegee het aan nasies. (Genesis 17)
  3. 6. Hy het nie gesterf nie, maar is na God toe weggeneem. (Genesis 5:24)
  4. 7. God het met hom deur donderslae geantwoord op berg Sinai. (Eksodus 19:19)
Down
  1. 2. Hy het in gehoorsaamheid weg getrek sonder om te weet waar hy sou beland. (Hebreërs 11:8)
  2. 4. Adam en Eva se tweede seun. (Genesis 4:2)
  3. 5. Die man wat as slaaf vrkoop was, maar later 'n magtige leier geword het. (Genesis 41:40-41)