Across
- 3. Water gaan na hierdie plek toe om skoon en veilig gemaak te word om te drink.
- 5. Watse natuurlike bron gebruik jy om skottelgoed te was?
- 7. Mense het vars water nodig om aan die ... kan bly.
- 10. water kan kry om te gebruik: putte, boorgate en ...?
- 13. Meeste van die water op Aarde kom hier voor.
- 14. Dit is ‘n gat in die grond wat water in
- 15. In die waterkringloop, wat is die proses genoem nadat die son die water verhit?
Down
- 1. In die waterkringloop, die proses tussen verdamping en neerslag is wat genoem?
- 2. ‘n Rioolwatersuiweringsaanleg is die plek waar ... water skoongemaak word en dan weer terug in riviere of die see gesit.
- 4. Wat neem die water van die land terug na die see in die waterkringloop?
- 5. Daar is vier maniere hoe mense water kry: riviere, krane, gemeenskaplike waterpunte en ... ?
- 6. Skoonmaakmiddels bevat ... wat water besoedel.
- 8. Daar is drie voorwerpe waarin mense water opgaar: watertenks, bottels en ...?
- 9. Watter soort water gaar mense in baie nedersettings op?
- 11. Vars water het nie ... in nie.
- 12. Daar is drie ondergrondse bronne waar
