Geografie (Graad 5 - Lindsay)

1234567891011121314151617181920212223
Across
  1. 3. Mynwerkers moet ... dra wanneer hulle in digte stof werk.
  2. 5. om rotse en minerale uit die grond te kry: skag- of diepvlakmynbou en ... ?
  3. 6. Daar is drie dinge waarvoor steenkool gebruik word: brandstof, huishoudelike gebruike en ... ?
  4. 8. Suid-Afrika het sewe van die belangrikste minerale: Goud, Diamante, Yster, Chroom,Platinum, Koper en ... ?
  5. 10. Dit is wanneer waardevolle stowwe, soos minerale en steenkool, uit die grond gegrawe word.
  6. 12. ‘n Horisontale gang wat deur rotse loop.
  7. 14. In watter provinsie kom die meeste steenkoolmyne voor?
  8. 15. Mynbou is sleg vir mense se ... ?
  9. 19. Hierdie is nodig vir mynwerkers om in die myne te werk.
  10. 20. Hierdie is 'n rots wat gevorm is van die oorblyfsels van plante wat miljoene jare gelede dood is.
  11. 21. Daar is ... wat die besoedeling van mynbou beheer.
  12. 22. Wat word die mense, wat in myne werk, genoem?
  13. 23. Daar is drie provinsies waar daar kopermyne is: Noord-Kaap, Limpopo en ... ?
Down
  1. 1. Daar is drie vernaamste minerale in die Vrystaat: Goud, Steenkool en ... ?
  2. 2. Watter twee maniere word hoofsaaklik
  3. 3. Kimberley-myn is een van die grootste ... gate in die wêreld.
  4. 4. Wanneer daar tonnels en skagte diep onder die grond gemaak moet word om by die minerale en steenkool uit te kom.
  5. 7. Niehernubarae bronne is iets wat ons net ... keer kan gebruik.
  6. 9. Dit is ‘n siekte wat die voering van mense se longe aanval en dit vir hulle moeilik maak om asem te haal.
  7. 10. Wat word die materiaal wat myne en mynwerkers nie gebruik nie en weggooi, genoem?
  8. 11. Steenkool word as ... gebruik om elektrisiteit op te wek.
  9. 13. Mynwerkers mag nie ... in verbode gebiede werk nie.
  10. 16. Watter tipe hulpbronne is rotse en minerale?
  11. 17. Daar is drie soorte werk wat mense kan doen omdat Suid-Afrika soveel steenkool het: Energiebedryf, Brandstofbedryf en ... ?
  12. 18. Mynbou besoedel die lug, water en die ... ?